Gesondheidsake: Hartenbos Apteek - Diabetes

Loading player...
Diabetes kan met 100% gaan toeneem oor die volgende 30 jaar in Suid Afrika en omtrent 50% van die samelewing nie weet dat hul Diabetes het nie.
Wat staan ons te doen, want sekerlik is daar nie een antwoord op so ‘n komplekse siektetoestand nie? Gerda verduidelik meer..........
22 Nov 2023 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes