Hoe nou gemaak met veiligheid die feestyd

Loading player...
Jou kans om in die Laeveld deur misdaad geraak te word is een uit drie, sê Frank Swanepoel van Hi-Tech Sekuriteit.
Hy gesels met Charles oor maatreëls wat jy kan tref om jou onderneming, huis en self beter te beskerm.
Hierdie tyd van die jaar is jy of by die huis, 'n vakansieplek wat jy nie ken nie, of 'n besige winkelsentrum.
“Moenie vanselfsprekend aanvaar dat jou sekuriteit goed genoeg is nie."
17 Nov 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min