Kleinsake Ekspo wil ondernemings na volgende vlak neem

Loading player...
Janine De Bruno Austin is 'n ou Laevelder wat onlangs weer haar intrek geneem het en sy is vol planne om klein ondernemings, wat dalk nog nie eens 'n besigheid is nie maar eerder 'n stokperdjie, na die volgende vlak te neem. Sy sê vir die Verkas-span dat baie mense wat net naweke by plaaslike markte uitstal, eintlik volwaardige nywerhede kan word weens die aard van hul produkte.
14 Nov 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min