Ons ry mos die Virgin Active 947 Ride Jo-burg race!

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met van die fietsryers wat die 19de Nov saam met ons die Virgin Active 947 Ride Jo-burg race gaan ry. Ons het Pieter, Leonie en Ryno van Staden en Elzé Vermaak wat dit gaan aandurf en ons wil hoor hoe hard hulle al oefen.
1 Nov 2023 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op!
27 Oct 2AM 20 min