Transnet skop alle stoomtreine van sy spoorlyne af, maar verander gou van deuntjie

Loading player...
Derick Du Toit, hoof van New Cape Central Railway gesels oor wat hulle maatskappy behels en wat verlede week skeef geloop het met Transnet.
30 Oct 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min