Die CIPC sê Realcor het nie die Bankwet oortree nie

Loading player...
"Ons het geweet hulle is verkeerd, maar ons kon niks doen nie" – Deonette de Ridder, uitvoerende hoof van Realcor Cape.
27 Oct 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min