Die aantal aansoeke vir huislenings val met 'n kwart

Loading player...
Die uitvorende hoof van MultiNET Home Loans, Shaun Rademeyer gesels oor die aansoeke vir huislenings wat val.
23 Oct 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markte juig oor skietstilstand in die Midde-Ooste

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel hul mening oor die markte se reaksie op die skietstilstand in die Midde-Ooste.
8 Apr 11AM 15 min