Is beurtkrag vir eers agter ons?

Loading player...
Chris Yelland, onafhanklike energie-ontleder en besturende direkteur van EE Business Intelligence gesels oor die beskikbaarheid van elektrisiteit in SA.
23 Oct 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markte juig oor skietstilstand in die Midde-Ooste

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel hul mening oor die markte se reaksie op die skietstilstand in die Midde-Ooste.
8 Apr 11AM 15 min