PnP ly sy eerste verlies sedert sy stigting in 1967

Loading player...
Sean Summers, uitvoerende hoof van Pick n Pay gesels oor hulle resultate.
18 Oct 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min