Carols in the Moot onderhoud

Loading player...
Dan gesels ons met Jacques Myburgh oor die Moot gemeentes se planne vir 'n November Kersfees en hoe jy betrokke kan raak.
17 Oct 2023 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op!
27 Oct 2AM 20 min