Route '74 oorskrei sy doelwit

Loading player...
Henrike de Wet, 'n gr. 10-leerling en KANSA-debutante by Hoërskool Nelspruit, is terug van haar motorfietsrit ten bate van KANSA. Route '74 was 'n fondsinsameling- en bewusmakingsveldtog, en herdenk ook die lewe van haar ma wat twee jaar gelede oorlede is aan kanker.
Sy het saam met haar pa, Gideon, van 29 September tot 2 Oktober 2 647 km deur ses provinsies met ‘n motorfiets gery.
13 Oct 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min