Raad op Mediese Skemas sê mediese fondse mag nie nou al verhogings vir 2024 aankondig

Loading player...
"Dit veroorsak verwarring in die mark" – Stephen Monamodi, woordvoerder van die Raad op Mediese Skemas.
12 Oct 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min