Radiokansel ry die Virgin Active 947 Rode Jo-Burg wedren mos!

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Charles van Onselen and Leonie van Staden oor die Virgin Active 947 Rode Jo-Burg Fietsrywedren waarin ons gaan deelneem ten bate van Radiokansel. Dit beloof om hope pret te wees!
11 Oct 2023 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op!
27 Oct 2AM 20 min