Vele organisasies gaan baat by Champions for Change

Loading player...
Andre Schwartz bring sy gewilde vertoning "Any Dream Will Do – My Road with Webber" Nelspruit toe. Op 24 Oktober tree hy op ten bate van nie minder nie as nege plaaslike welsynsorganisasies.
ADASA, KANSA, Care Buddies, CMR, Huis Betlehem, Nelspruit Hospice, SANCA, LifeLine en die Lion's klub is die begunstigdes. Koos en Elmarie gesels met Gerhardt en Andri.
5 Oct 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min