Die WNNR ontwikkel programmatuur om kriptokonkel op te spoor

Loading player...
Carel de Jager van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) gesels oor die ontwikkeling van 'n programmatuur wat kriptokonkel sal opspoor.
4 Oct 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min