Deur Chris Chameleon Ansie voel hoe haar gemoed vol skiet. Sy verstaan nie wat oor haar kom nie. ʼn Snik, diep uit ʼn deel van haar bors waarin sy so lank gelede asem geteug het dat haar lyf al vrede gemaak het daarmee dat dit nie bestaan nie, betrap haar…
Deur Chris Chameleon Hulle het in kroeë van hom gefluister en die meeste van hulle het hulle krae hoër opgetrek en met sonbrille by sy praktyk ingestap, nadat hulle eers ʼn keer links, en dan regs, en dan weer links oor hulle skouers gekyk het om te kyk of ander…
Deur Chris Chameleon Wat is dit dan van ʼn oorgang na kommunisme wat die neiging tot geweld so pertinent vervat? Ek dink dis weens die skoonheid van kommunisme.
Deur Chris Chameleon Terug by patriotisme – nie die soort patriotisme wat kunsmatig aangeblaas word deur die lang gekoesterde gedeelde religie van verwyt of kortstondige sportprestasies nie, maar die ware soort wat ontkiem het in die boesem van gedeelde waardes en deur vele geslagte van kulturele onderhoud versterk en ingewortel…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.