Skenk bloed, dit red werklik lewens

Loading player...
Die SANBS benodig dringend bloed en die Grove-skenkersentrum hou daarom môre 'n groot skenkingsinisiatief.
100.5FM sal regstreeks uitsaai vanaf die sentrum.
Yolande Nel gesels met Charles oor hoe geskenkte bloed haar jongste dogter se lewe gered en verander het.
29 Sep 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min