Rainbow Chickens waarsku die beurs dat voëlgriep sy besigheid onder druk plaas

Loading player...
Marthinus Stander, besturende direkteur van Rainbow Chicken verduidelik hoe die voëlgriep hul besigheid onder druk plaas.
28 Sep 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min