Old Mutual betaal nou 'n minimum salaris van R15 000 per maand

Loading player...
Casper Troskie, finansiële hoof van Old Mutual gesels oor die groep se finansiële resultate en salarisse.
27 Sep 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min