Hoeveel kriptogeldeenhede is daar in die wêreld?

Loading player...
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor al die kriptogeldeenhede in die wêreld.
27 Sep 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min