Pediatric Care Africa wil boere help na brande

Loading player...
Pediatric Care Africa wil graag die mense van Phalaborwa en omliggende areas wat deur onlangse verwoestende brande geraak is, help.
Dr. André Hattingh vertel vir Gerhardt wat benodig word en hoe jy hulp kan bydra.
26 Sep 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min