Navorsing wys ons dink anders oor werk in kantore

Loading player...
Louis Fourie, medestigter van Venture Workspace gesels oor die deel van kantoorspasie wat al hoe meer aantreklik word.
22 Sep 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min