ISAF verras met R10 000 donasie

Loading player...
MDS Collivery.net het gistermiddag Cindy Coetzee van die Indigo Smiles Autism Foundation (ISAF) verras met 'n skenking van R10 000. Lizé van der Merwe verduidelik hoekom hulle die organisasie, wat ouers van kinders met spesiale behoeftes bystaan, ondersteun.
22 Sep 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min