ATKV bevorder taal en kultuur

Loading player...
Die ATKV hou op 29 September 'n spesiale samekoms vir hul lede, om hul taal en kultuur in Mbombela te vier. Anita Hitge vertel vir Amanda waaroor die organisasie gaan.
22 Sep 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min