Tema vir die dag: Hoe lei ek iemand na Jesus

Loading player...
Wynand en Janine gesels oor die tema en ons vra die vraag: Hoe bereik jy mense vir Jesus? How do you reach people for Jesus?
19 Sep 2023 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op!
27 Oct 2AM 20 min