Nuwe vaardighede met Tinyoni-modeparade gevier

Loading player...
Die Tinyoni-modeparade vind Saterdag by Church Unlimited plaas om 'n groep vroue wat deur die program geleer is om naaldwerk te doen, te vier.
Tinyoni vorm deel van Yami, 'n nie-winsgewende organisasie in Barberton.
Stigerslid , Thea Mitchell, gesels saam met Hermien Hartman oor die projek.
15 Sep 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Sluit aan by Amazing Race

Volgens Vrydag is dit weer tyd vir Child Welfare Nelspruit se jaarlikse Amazing Race! Nomfundo Myeza vertel meer.
16 Oct 12 min

Learn Beyond the Label hou werkswinkel

Learn Beyond the Label bied op 24 Oktober ‘n werkswinkel met ‘n indrukwekkende groep sprekers aan om ouers, onderwysers, terapeute en dokters in te lig oor ADHD en disleksie. Amanda Broodryk vertel waarom sy voel daar is so ’n groot behoefte aan bewusmaking hieroor.
15 Oct 11 min

Wip op vir Flamboyant met 'n doel

Flamboyant skool mik om 'n sandterapiekamer te installeer vir hul leerlinge. Hoof Gail van der Riet en onderwyser Jess Redfern vertel meer oor wat dit is.
15 Oct 10 min