WeBuyCars maak nog takke oop en het nou 2500 mense wat daar werk

Loading player...
Faan van der Walt, stigter van WeBuyCars gesels oor die goeie nuus by WeBuyCars.
14 Sep 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min