Nelspruit Eisteddfod hou na vier jaar weer 'n gala-aand

Loading player...
Die Nelspruit Eisteddfod kan vanjaar vir die eerste keer in vier jaar sedert die grendeltydperk weer ‘n gala-aand aanbied. Eugené Wait, die organiseerder van die kuns-afdeling, reël ook hierdie spog-geleentheid. Sy sê soos elke jaar is die plaaslike talent oorweldigend en was dit baie moeilik vir die organiseerders om te bepaal wie almal op kan tree.
12 Sep 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min