Bell Equipment kyk al hoe verder noord van die Limpoporivier

Loading player...
Leon Goosen, uitvoerende hoof van Bell Equipment gesels oor hulle finansiële resultate en sê daar is baie groei geleenthede.
11 Sep 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min