KOPSKUIF - Annemie Blignaut - Stigter en HUB van Music Minds SA

Loading player...
09.09.2023 - KOPSKUIF - Annemie Blignaut, stigter en HUB van Music Minds SA, gesels op 9 September op Kopskuif. Annemie praat oor hoe musiek as kanaal gebruik kan word om ’n kind se visuele en motoriese vaardighede, luister- en praatvaardighede, asook hul taal- en taktiese ontwikkeling te bevorder.
9 Sep 2023 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min