Sanlam se besigheid in Indië blom

Loading player...
Ian Visagie, finansiële hoof van Sanlam Life & Savings gesels oor hulle finansiële resultate en groei voorentoe.
7 Sep 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min