Die beurs sak steeds, maar die rand hou darem naby aan gister se vlakke

Loading player...
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die beurs en die rand.
7 Sep 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min