RCL Foods sê voer, bybetalings en beurtkrag kou aan sy winste

Loading player...
Rob Field, finansiële hoof van RCL Foods gesels oor hulle finansiële resultate en planne vir hernubare-energie.
4 Sep 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min