Transnet kos ons ekonomie R1 miljard per dag

Loading player...
Prof. Jan Havenga van Stellenbosch Universiteit gesels oor navorsing deur die GAIN groep wat wys dat Transnet ons ekonomie R1 miljard per dag kos.
4 Sep 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min