Die CMS is bekommerd oor bedrog-aantygings teen Mediclinic

Loading player...
Stephen Monamodi, woordvoerder van die Raad vir Mediese Skemas (CMS) gesels oor die bedrog-aantygings teen Mediclinic.
28 Aug 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min