Grindrod se wesenswins styg met 26% en Northam verklaar ‘n dividend

Loading player...
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die markte, Grindrod se wesenswins en Northam se dividend verklaring.
25 Aug 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min