'n Aussie-maatskappy vind 'n reuse gasreserwe naby Secunda

Loading player...
Nick de Blocq, uitvoerende hoof van Kinetiko Energy gesels oor die reuse gasreserwe wat hulle naby Secunda gevind het.
23 Aug 2023 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min