Die Brics-bank kyk al hoe meer na die rand

Loading player...
Leslie Maasdorp, visie-president en finansiële hoof van die Nuwe Ontwikkelingsbank gesels oor die bank se groei die afgelope agt jaar en die moontlikheid van 'n Brics-geldeenheid.
21 Aug 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min