Alexforbes spaar R160 miljoen deur werknemers van die huis af te laat werk

Loading player...
Carina Wessels van Alexforbes gesels oor die agtergrond van hierdie plan, hoe hulle die produktiwiteit van werknemers meet, en hoeveel Alexforbes sal spaar.
1 Aug 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min