Suid-Afrikaanse huishoudings het reeds 4400MW se sonpanele op hulle dakke installeer

Loading player...
DeVilliers Botha, woordvoerder en raadslid van SAPVIA, en uitvoerende hoof van Solareff gesels oor die statistieke van Suid-Afrikaanse huishoudings se sonpanele.
31 Jul 2023 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min