EU-koolstofbelasting gaan SA baie hard slaan

Loading player...
Prof. James Blignaut, buitengewone professor verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch en ere-navorsingsgenoot van SAEON gesels oor die EU se nuwe koolstofbelasting.
31 Jul 2023 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min