Moet nie net enige iets vie jou hond voer nie

Loading player...
As troeteldiere-eienaars, is ons dikwels geneig om ons liefde vir ons pelsgesiggies te wys deur hulle van ons eie kos te bederf. Maar hierin lê die probleem, want baie van die kos wat ons mense geniet, kan nadelig wees vir ons troeteldiere se gesondheid. Om hieroor meer te leer, het die Good Morning Breakfast-span veearts Ardiaan Coetzee uitgenooi om sy wysheid en raad te deel.
24 Jul 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Griquas’ Master Plan for the Black Lion!

After a clinical 35-20 opening victory against Romania A, the Peacock Blues are proving they belong in international rugby. But there is absolutely no time to celebrate. We sat down on Good Morning Breakfast with Griquas Assistant and Forwards Coach Franco van der Merwe to dissect their winning start and…
10 Jun 3AM 9 min