Terwyl Suid-Afrikaners groener wyvelde in die buiteland opsoek, kom tree duisende buitelanders hier af

Loading player...
Adri van Niekerk, senior immigrasie konsultant van Breytenbachs Immigrasie Konsultante gesels oor al hoe meer buitelanders wat in Suid-Afrika aftree.
18 Jul 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min