Die Landbank kan gered word deur weer op die basiese beginsels te fokus

Loading player...
Prof. Johan Kirsten, direkteur van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek gesels oor hoe die Landbank gered kan word.
17 Jul 2023 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min