Zantie Swanpoel - Maak tyd vir Mekaar

Loading player...
Is ons daar vir mekaar? Voel jy geïsoleer? God wil he ons moet in verhouding wees want dan is ons sterker.
12 Jul 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Zanti Swanepoel oor Hoe Groot Ons God Is en Wie Ons in Hom Is

In hierdie episode van Get Up and Go Breakfast op Radio Kaapse Kansel, gesels Zanti Swanepoel met Anton oor die "overview effect" – die diep emosionele en kognitiewe verskuiwing wat astronaute ervaar wanneer hulle die aarde vanuit die ruimte sien. Zanti verduidelik dat ons dikwels ons probleme groter maak as…
23 Sep 11 min