Hendrik du Toit en Sim Tshabalala deel van 'n Wêreldbank-komitee om beleggings in ontluikende markte te versnel

Loading player...
Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels oor die Wêreldbank-komitee en wat dit behels.
11 Jul 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min