Revix vries 24% van sy kliënte se kriptobates

Loading player...
Carel de Jager groepleier by die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) gesels oor Revix wat 24% van sy kliënte se kriptobates vries.
5 Jul 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min