Wat gebeur met die kernafval wat Koeberg genereer?

Loading player...
Des Muller, kernkragspesialis en besturende direkteur van NuEnergy Developments gesels oor Koeberg se kernafval, of dit normaal is om afval op die perseel te stoor, en hoe veilig dit is.
30 Jun 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min