Nicholis Louw skiet vanaand musiekvideo by Innibos

Loading player...
Nicholis Louw skiet vanaand die verlengde video van sy jongste treffer “Coco Pops en Kaas” by Innibos tydens die Huisgenoot-afskopkonsert.
Hy vertel vir Ludi hoekom 'n mens ook warm sjokolade en kaas 'n regverdige kans moet gee.
29 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min