Innibos-voorskou: Kamphoer – die verhaal van Susan Nell

Loading player...
Sal jy wraak neem as jy die kans gegun word, of eerder vergewe? Dit is een van die temas wat deur "Kamphoer – die verhaal van Susan Nell" aangeroer word. Sandra Prinsloo speel die hoofrol. Feesvlinder, Sanett Oosthuizen, sê sy het baie hoë verwagtinge.
26 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min